Oor Ons

JAARLIKSE KALENDER

Jaarliks het ons NG kerk gemeente spesiale geleenthede wat ons vier deur die genade van die Here. Verwys na ons kalender om op datum te bly met die bedrywighede van die kerk. Baie dankie dat U ons webtuiste besoek. Voel vry om navraag te doen via e-pos, ons facebook blad of skakel ons telefonies.